Tony Todd

Tony Todd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anthony Tiran Todd[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Todd is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Night of the Living Dead (1990), Candyman (1992), The Crow (1994), en The Man from Earth (2007).

  1. "Hartfordpublic.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2020. Besoek op 16 Oktober 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search